Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Basel
Basel [boodskap #127440] So, 11 Augustus 2019 12:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Wolkekrabber in Basel.
'n Wolkekrabber in Basel.
Basel is 'n stad aan die Ryn in die noordweste van Switserland op die grens met Frankryk en Duitsland. Die inwoners praat 'n variant van Duits. Die stad is ’n beroemde middelpunt van navorsing en studie met die oudste universiteit in Switserland (1460). Sy-goedere, chemiese produkte, ens. word hier vervaardig.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Swartwattel
Volgende onderwerp: Basis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 16:54:49 MGT 2024