Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bart Nel
Bart Nel [boodskap #127424] Sa, 10 Augustus 2019 19:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
J. van Melle.
J. van Melle.
Bart Nel is 'n roman deur Johannes van Melle, met die Rebellie as agtergrond. Die roman is in 1936 gepubliseer onder die titel Bart Nel, de Opstandeling. In 1942 verskyn die Afrikaanse bewerking: En ek is nog hy. Die boek word deur sommige beskou as die beste roman in Afrikaans. Die titel tans is Bart Nel.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Barrie, sir James Matthew
Volgende onderwerp: Barth, Karl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 12:23:01 MGT 2024