Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Barth, Karl
Barth, Karl [boodskap #127425] Sa, 10 Augustus 2019 19:42
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Karl Barth
Karl Barth
Karl Barth (1886-1968) was 'n beroemde Switserse teoloog. Hy het kom skerp verset teen die subjektiwisme van 19de-eeuse teologie; "in die middelpunt van sy teologiese besinning staan nie die mens met sy siel, sy wil of sy geskiedenis nie, maar die sprekende en handelende God" (J. A. Heyns). Hy voer die Duitse kerk aan in stryd teen die Nasionaal-sosialisme en meen dat kerk in magstryd tussen Oos en Wes afsydig moet staan. Hy was die belangrikste van sogenaamde dialektiese teoloë, onder wie ook Emil Brunner (1889) hooglerhaar in Zurich, Reinhold Niebuhr (1892), hoogleraar te New York, Eduard Thumeysen (1888) predikant en hoogleerhaar te Basel (1935). Hy was ook 'n vrugbare skrywer, met sy hoofwerk Kirchliche Dogmatik.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bart Nel
Volgende onderwerp: Bartholomeus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 12:57:54 MGT 2024