Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naamvers
naamvers [boodskap #126702] Do, 20 Junie 2019 19:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19027
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naamvers
Afbreking: naam•vers
Samestelling: naam + vers



Selfstandige naamwoord: naamvers
Meervoud: naamverse
Verkleinwoord: naamversie
Meervoud van verkleining: naamversies

Betekenis:
• 'n Gedig of ander teks waarin sekere letters, dikwels die eerste letter van elke reël, 'n naam of boodskap uitspel.

Gebruik:
• Die Wilhelmus, die volkslied van Nederland, is 'n naamvers waarvan die eerste letters van die 15 koeplette die naam "Willem van Nassov" vorm.

Sinoniem:
• lettervers
• naamdig
• akrostigon

Vertaling:
Engels: acrostic
Nederlands: naamvers, acrostichon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pizza
Volgende onderwerp: monopolie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 12:08:38 MGT 2024