Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pizza
pizza [boodskap #126701] Do, 20 Junie 2019 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19024
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pizza.
'n Pizza.
pizza
Afbreking: piz•za




Selfstandige naamwoord: pizza
Meervoud: pizzas
Verkleinwoord: pizzatjie
Meervoud van verkleining: pizzatjies

Betekenis:
• Ronde stuk deeg met 'n bolaag. Oondgebak met 'n bodem van gisdeeg wat bedek is met kossoorte soos tamatie, kaas, olywe, sampioene, salami en ham.

Gebruik:
• Die pizza het sy oorsprong in die Suid-Italiaanse hawestad Napels, maar het wêreldwyd gewild geraak.

Afgelei:
• pizzabasis
• pizzadeeg

Vertaling:
Engels: pizza
Nederlands: pizza

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraag
Volgende onderwerp: naamvers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 10:45:54 MGT 2024