Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » monopolie
monopolie [boodskap #126703] Do, 20 Junie 2019 19:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19157
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
monopolie
Afbreking: mono•po•lie



Selfstandige naamwoord: monopolie
Meervoud: monopolies, monopolieë
Verkleinwoord: monopolietjie
Meervoud van verkleining: monopolietjies

Betekenis:
• Die alleenreg om sekere goedere te verkoop of die oorheersing van 'n mark deur 'n enkele leweransier.

Gebruik:
• 'n Monopolie ontstaan wanneer die prys van goedere nie deur markkragte bepaal word nie, maar deur die aanbieder vasgestel word.

Sinoniem:
• alleenhandelk
• alleenreg
• alleenverkoop

Vertaling:
Engels: monopoly
Nederlands: monopolie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naamvers
Volgende onderwerp: hart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:26:55 MGT 2024