Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oos
oos [boodskap #126476] Sa, 08 Junie 2019 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos. Oos is aan die regterkant.
'n Windroos. Oos is aan die regterkant.
oos
Afbreking: oos




Bywoord: oos

Betekenis:
• Een van die vier hoofwindrigtings (regs op 'n kaart).

Gebruik:
Oos is die teenoorgestelde rigting van wes en is die rigting waar die son opkom.

Spreekwoord:
Oos, wes, tuis bes. [Daar is geen beter plek as by jou eie tuiste nie.]

Antoniem:
• wes

Afgelei:
• ooste

Afkorting:
• O.

Verwant:
• noord
• suid

Vertaling:
Engels: east
Nederlands: oost

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wes
Volgende onderwerp: gevalle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 16:48:08 MGT 2024