Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wes
wes [boodskap #126475] Sa, 08 Junie 2019 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos. Wes is aan die linkerkant.
'n Windroos. Wes is aan die linkerkant.
wes
Afbreking: wes




Bywoord: wes

Betekenis:
• Een van die vier hoofwindrigtings (links op 'n kaart).

Gebruik:
Wes is die teenoorgestelde rigting van oos en is die rigting waar die son sak.

Spreekwoord:
• Oos, wes, tuis bes. [Daar is geen beter plek as by jou eie tuiste nie.]

Antoniem:
• oos

Afgelei:
• weste

Afkorting:
• W.

Verwant:
• noord
• suid

Vertaling:
Engels: west
Nederlands: west

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgetree
Volgende onderwerp: oos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:33:32 MGT 2024