Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevalle
gevalle [boodskap #126477] Sa, 08 Junie 2019 07:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevalle
Afbreking: ge•val•le




Selfstandige naamwoord: geval
Meervoud: gevalle
Verkleinwoord: gevalletjie
Meervoud van verkleining: gevalletjies

Betekenis:
• Meervoud van geval: meer as een geval. Talle voorvalle of gebeurtenisse.

Gebruik:
• Burgemeesters word soms deur die inwoners verkies, in ander gevalle word hulle deur 'n sentrale regering of beheerliggaam aangestel.

Vertaling:
Engels: cases
Nederlands: gevallen


Byvoeglike naamwoord: gevalle

Betekenis:
• Wat tot 'n val gekom het.

Gebruik:
• Lucifer is die gevalle engel wat volgens Christelike geskrifte uit die hemel gewerp is.

Vertaling:
Engels: fallen
Nederlands: gesneuvelde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oos
Volgende onderwerp: jy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:02:34 MGT 2024