Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » KwaZulu-Natal
KwaZulu-Natal [boodskap #126421] Do, 06 Junie 2019 06:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
KwaZulu-Natal is nommer 4 op die kaart.
KwaZulu-Natal is nommer 4 op die kaart.
KwaZulu-Natal se wapen.
KwaZulu-Natal se wapen.
KwaZulu-Natal
Afbreking: Kwa•Zu•lu-Na•tal




Pleknaam: KwaZulu-Natal

Betekenis:
• Een van Suid-Afrika se nege provinsies.

Gebruik:
KwaZulu-Natal se hoofstad is Pietermaritzburg, maar Durban is die grootste stad.

Wisselvorm:
• KwaZoeloe-Natal

Afkorting:
• KZN

Vertaling:
Engels: KwaZulu-Natal
Nederlands: KwaZoeloe-Natal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pastorie
Volgende onderwerp: terugkeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:49:52 MGT 2024