Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pastorie
pastorie [boodskap #126420] Do, 06 Junie 2019 06:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18982
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pastorie
Afbreking: pas•to•rie




Selfstandige naamwoord: pastorie
Meervoud: pastorieë
Verkleinwoord: pastorietjie
Meervoud van verkleining: pastorietjies

Betekenis:
• Ampswoning van 'n predikant of pastoor.

Gebruik:
• In Suid-Afrika word enige erf waarop 'n pastorie staan van eiendomsbelasting vrygestel.

Sinoniem:
• predikantswoning

Vertaling:
Engels: rectory, parsonage
Nederlands: pastorie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inheemse
Volgende onderwerp: KwaZulu-Natal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:05:17 MGT 2024