Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inheemse
inheemse [boodskap #126419] Do, 06 Junie 2019 06:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inheemse
Afbreking: in•heem•se



Byvoeglike naamwoord: inheems
Attributief: inheemse

Betekenis:
• Attributiewe vorm van inheems; uit eie land of gebied en nie van elders ingebring nie.

Gebruik:
• Die bosse naby Knysna is deur inheemse Knysna-olifante bewoon.
• Die Indiane vorm die inheemse bevolking van die Amerikas.

Antoniem:
• uitheemse

Vertaling:
Engels: native, indigenous, domestic, autochthonous
Nederlands: inheemse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: miljard
Volgende onderwerp: pastorie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:24:13 MGT 2024