Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voertsek
voertsek [boodskap #126101] Do, 23 Mei 2019 06:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voertsek
Afbreking: voert•sek
Uitspraak: /ˈfʊɹtsɑk/, /ˈvʊɹtsɑk/




Tussenwerpsel: voertsek

Betekenis:
• (pejoratief) Gaan weg; hou op om my te volg; vat die pad.

Gebruik:
• Ag, voertsek man!

Wisselvorm:
• voetsek

Sinoniem:
• skoert

Vertaling:
Engels: voertsek

Nota:
• Voertsek is 'n informele uitroep van ontslag of afwysing.
• Die oorsprong is onseker: moontlik van voort-sê-ek, voort-zeg-ik, maar moontlik ook verwant aan die Nederlandse "hortsik".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weg
Volgende onderwerp: eindelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 13:36:22 MGT 2024