Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eindelik
eindelik [boodskap #126102] Do, 23 Mei 2019 06:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eindelik
Afbreking: ein•de•lik



Bywoord: eindelik

Betekenis:
• Na 'n (te) lang tyd.
• Na 'n moeilike tyd.

Gebruik:
• Hy het opgang in die leër gemaak en eindelik keiser geword.
Eindelik is die nuwe kerkgebou in April 1940 ingewy.

Sinoniem:
• eventueel
• naderhand
• oplaas
• uiteindelik

Vertaling:
Engels: finally, eventually, at last, ultimately
Nederlands: eindelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voertsek
Volgende onderwerp: doel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:23:01 MGT 2024