Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskeidenheid
verskeidenheid [boodskap #126069] Di, 21 Mei 2019 19:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18917
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskeidenheid
Afbreking: ver•skei•den•heid




Selfstandige naamwoord: verskeidenheid
Meervoud: verskeidenhede
Verkleinwoord: verskeidenheidjie
Meervoud van verkleining: verskeidenheidjies

Betekenis:
• 'n Klomp verskillende goed; dinge van verskillende aard.

Gebruik:
• Daar was 'n groot verskeidenheid diere soos olifante en kameelperde, asook predatore soos leeus en jagluiperds in die Kalahari.

Afgelei:
• verskeidenheidskonsert

Vertaling:
Engels: variety, diversity
Nederlands: verscheidenheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naamlik
Volgende onderwerp: gestaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 12:51:17 MGT 2024