Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naamlik
naamlik [boodskap #126068] Di, 21 Mei 2019 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
naamlik
Afbreking: naam•lik




Bywoord: naamlik

Betekenis:
• Voorbeelde van iets gee; met name genoem; te wete.

Gebruik:
• Die Hoofprofete verwys na die vier profete in die Bybel, naamlik: Jesaja, Jeremia, Esegiël en Daniël.

Afkorting:
• nl.

Vertaling:
Engels: namely
Nederlands: namelijk

Nota:
• Die woord lui 'n lys van voorbeelde of 'n verduideliking in.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: menslike
Volgende onderwerp: verskeidenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 14:28:28 MGT 2024