Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gestaan
gestaan [boodskap #126070] Di, 21 Mei 2019 19:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gestaan
Afbreking: ge•staan




Werkwoord: staan
Verlede tyd: het gestaan

Betekenis:
• Verlede deelwoord van staan.

Gebruik:
• Piet het vir 'n uur in die ry gestaan.
• Hy het op aandag gestaan toe ek met hom praat.
• Dit het in die Huisgenoot gestaan.
• Dis was die huis wat op die bult gestaan het.
• Sy het by haar besluit gestaan.

Vertaling:
Engels: stood
Nederlands: gestaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskeidenheid
Volgende onderwerp: indien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 19:19:20 MGT 2024