Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » indien
indien [boodskap #126071] Di, 21 Mei 2019 19:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
indien
Afbreking: in•dien




Voegwoord: indien

Betekenis:
• Druk 'n voorwaarde uit: in die geval dat; as dit so is.

Gebruik:
Indien die tyd verstreke is op die vyfde dag en die teiken is nie behaal nie, word die toets gelykop verklaar.
• Hy sal wel vrygelaat word indien die losgeld betaal is.

Sinoniem:
• as

Vertaling:
Engels: if, in case
Nederlands: indien

Nota:
• Onderskikkende voegwoord


Werkwoord: dien in, indien
Verlede tyd: het ingedien

Betekenis:
• Iets inlewer of voorlê.

Gebruik:
• Jy moet jou belasting indien.
• Sy moet nog haar huiswerk indien.

Vertaling:
Engels: to submit, present
Nederlands: indienen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gestaan
Volgende onderwerp: voordat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 14:39:47 MGT 2024