verlaat [boodskap #126030] |
Ma, 20 Mei 2019 15:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18934 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verlaat
Afbreking: ver•laat
Werkwoord: verlaat
Verlede tyd: het verlaat
Betekenis:
• 'n Plek of 'n persoon verlaat; weggaan van.
• Reken; vertrou op.
Gebruik:
• Die party het uit protes die sitting verlaat. My God my God, waarom het U my verlaat?
• Ek verlaat my op my advokaat se hulp.
Spreekwoord:
• Die kamer verlaat. [Toilet toe gaan.]
Sinoniem:
• agterlaat
• verkas
• vertrek
Antoniem:
• aankom
• arriveer
Vertaling:
Engels: to leave; desert, abandon, forsake
Nederlands: verlaten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|