Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dui
dui [boodskap #126029] Ma, 20 Mei 2019 15:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dui
Afbreking: dui



Werkwoord: dui
Verlede tyd: het gedui

Betekenis:
• Om iets uit te wys; aandui.
• Om op iets te sinspeel.

Gebruik:
• Die padbordjie dui die wildtuin aan.
• 'n Westewind dui gewoonlik op onstuimige weer.

Wisselvorm:
• duie (verouderd)

Sinoniem:
• aantoon
• wys

Afgelei:
• aandui
• beduie
• duiding
• duidelik
• misdui
• uitdui

Vertaling:
Engels: to suggest, hint at, point to
Nederlands: duiden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdeel
Volgende onderwerp: verlaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:24:09 MGT 2024