Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlaat
verlaat [boodskap #126030] Ma, 20 Mei 2019 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlaat
Afbreking: ver•laat




Werkwoord: verlaat
Verlede tyd: het verlaat

Betekenis:
• 'n Plek of 'n persoon verlaat; weggaan van.
• Reken; vertrou op.

Gebruik:
• Die party het uit protes die sitting verlaat. My God my God, waarom het U my verlaat?
• Ek verlaat my op my advokaat se hulp.

Spreekwoord:
• Die kamer verlaat. [Toilet toe gaan.]

Sinoniem:
• agterlaat
• verkas
• vertrek

Antoniem:
• aankom
• arriveer

Vertaling:
Engels: to leave; desert, abandon, forsake
Nederlands: verlaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dui
Volgende onderwerp: boeke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 12:36:02 MGT 2024