Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boeke
boeke [boodskap #126031] Ma, 20 Mei 2019 15:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rakke vol boeke in 'n biblioteek.
Rakke vol boeke in 'n biblioteek.
boeke
Afbreking: boe•ke
Uitspraak: /ˈbukə/




Selfstandige naamwoord: boek
Meervoud: boeke
Verkleinwoord: boekie
Meervoud van verkleining: boekies

Betekenis:
• Meervoud van boek; meer as een boek.

Gebruik:
• Die biblioteek is vol boeke.

Spreekwoord:
• Ander mense se boeke is duister. [Dit is moeilik om ander se sake te verstaan.]
• In iemand se goeie boeke wees. [In iemand se guns wees.]
• Met jou neus in die boeke sit. [Gedurig besig wees om te studeer.]
• Sy boeke is deurmekaar. [Sy sake is in wanorde.]

Vertaling:
Engels: books
Nederlands: boeken
Zoeloe: izincwadi, amabhuku

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verlaat
Volgende onderwerp: openbare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 06:51:34 MGT 2024