Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervreem
vervreem [boodskap #125996] So, 19 Mei 2019 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervreem
Afbreking: ver•vreem




Werkwoord: vervreem
Verlede tyd: het vervreem

Betekenis:
• Vreemd word; wegdryf; maak dat mense nie meer van mekaar hou nie.
• Na 'n ander oordra; verkoop; in ander hande bring.

Gebruik:
• Moenie die mense om jou van jou vervreem nie.
• Indien die boedel nie oor voldoende kontant beskik nie sal van die bates vervreem word om die eise te betaal.

Wisselvorm:
• vervreemd

Vertaling:
Engels: to estrange, alienate
Nederlands: vervreemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermoor
Volgende onderwerp: ooste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:12:15 MGT 2024