Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooste
ooste [boodskap #126002] So, 19 Mei 2019 13:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooste
Afbreking: oos•te




Selfstandige naamwoord: ooste
Meervoud:

Betekenis:
• Die rigting of posisie na oos.

Gebruik:
• Olympus is 'n voorstad in die ooste van Pretoria.

Sinoniem:
• oos

Antoniem:
• weste

Verwant:
• Midde-Ooste

Vertaling:
Engels: the east
Nederlands: oosten

Nota:
• Die Ooste (met 'n hoofletter) verwys na die lande in die oostelike deel van die wêreld.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervreem
Volgende onderwerp: plaasgevind
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:42:49 MGT 2024