Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verklaar
verklaar [boodskap #125863] Do, 16 Mei 2019 07:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verklaar
Afbreking: ver•klaar




Werkwoord: verklaar
Verlede tyd: het verklaar
Teenwoordige deelwoord: verklarende

Betekenis:
• Die bedoeling verduidelik; duidelik en helder maak.
• 'n Amptelike standpunt uitspreek; plegtig te kenne gee.
• 'n Opgawe van belasbare bates maak.

Gebruik:
• Kan iemand die werking hiervan verklaar?
• Die aangeklaagde verklaar onder eed dat hy nie betrokke was nie.
• Het jy jou belasting verklaar.

Spreekwoord:
• Iemand voëlvry verklaar. [Bepaal dat enigeen die persoon ongestraf mag doodmaak.]

Vertaling:
Engels: to explain, declare
Nederlands: verklaren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerkgebou
Volgende onderwerp: verkies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 23:05:54 MGT 2024