Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kerkgebou
kerkgebou [boodskap #125862] Do, 16 Mei 2019 06:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kerkgebou
Afbreking: kerk•ge•bou
Samestelling: kerk + gebou



Selfstandige naamwoord: kerkgebou
Meervoud: kerkgeboue
Verkleinwoord: kerkgeboutjie
Meervoud van verkleining: kerkgeboutjies

Betekenis:
• 'n Gewyde gebou wat deur 'n kerklike groep vir religieuse dienste en aanbidding gebruik word.

Gebruik:
• Die eerste sooi vir die nuwe kerkgebou is Sondag gespit.

Sinoniem:
• kerk

Vertaling:
Engels: church building
Nederlands: kerkgebouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spesies
Volgende onderwerp: verklaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 14:55:57 MGT 2024