Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkies
verkies [boodskap #125864] Do, 16 Mei 2019 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkies
Afbreking: ver•kies




Werkwoord: verkies
Verlede tyd: het verkies

Betekenis:
• Iemand deur 'n stemming in 'n amp aanstel.
• Voorkeur gee; om iets eerder as iets anders te wil hê.

Gebruik:
• Cyril Ramaphosa is tot president verkies.
• Sy verkies melkkos bo vetkoek.

Afgelei:
• verkiesbaar
• verkiesing

Vertaling:
Engels: to elect; to choose, prefer
Nederlands: verkiezen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verklaar
Volgende onderwerp: voltooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 22:41:17 MGT 2024