Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voltooi
voltooi [boodskap #125865] Do, 16 Mei 2019 07:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voltooi
Afbreking: vol•tooi




Werkwoord: voltooi
Verlede tyd: het voltooi

Betekenis:
• Om ten einde te bring.

Gebruik:
• Jy kan gaan speel as jy jou huiswerk voltooi het.
• Sy het haar missie suksesvol voltooi.

Sinoniem:
• afhandel
• afrond
• implementeer
• klaarmaak
• uitvoer
• volvoer

Afgelei:
• voltooide
• voltooiing

Vertaling:
Engels: to complete, finish
Nederlands: voltooien
Xhoza: feza

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verkies
Volgende onderwerp: min
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 23:13:08 MGT 2024