Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koninkryk
koninkryk [boodskap #125843] Wo, 15 Mei 2019 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koninkryk
Afbreking: ko•nink•ryk




Selfstandige naamwoord: koninkryk
Meervoud: koninkryke
Verkleinwoord: koninkrykie
Meervoud van verkleining: koninkrykies

Betekenis:
• (regering) 'n Staat wat 'n koning of koningin as staatshoof het
• (biologie), 'n Vlak van taksonomiese klassifikasie van organismes.

Gebruik:
• Saam met die Karibiese eilande Aruba, Curaçao en Sint Maarten vorm Nederland die Koninkryk van die Nederlande.
• Die koninkryk van plante omvat organismes soos bome, blomme, kruie, en varings.

Vertaling:
Engels: kingdom
Nederlands: koninkrijk

Nota:
• Word dikwels verkeerdelik as "koningkryk" gespel.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: titel
Volgende onderwerp: ontdek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:00:04 MGT 2024