Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontdek
ontdek [boodskap #125844] Wo, 15 Mei 2019 07:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18929
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontdek
Afbreking: ont•dek




Werkwoord: ontdek
Verlede tyd: het ontdek

Betekenis:
• Iets kry of vind wat nie vantevore bekend was nie.

Gebruik:
• Bartolomeus Dias het die Kaap die Goeie Hoop in 1488 ontdek.
• Sy verander haar voorkoms en gedrag om te keer dat sy ontdek word.

Afgelei:
• ontdekker
• ontdekking

Verwant:
• uitvind

Vertaling:
Engels: to discover
Nederlands: ontdekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koninkryk
Volgende onderwerp: lang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 10:49:18 MGT 2024