Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » titel
titel [boodskap #125842] Wo, 15 Mei 2019 06:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
titel
Afbreking: ti•tel




Selfstandige naamwoord: titel
Meervoud: titels
Verkleinwoord: titeltjie
Meervoud van verkleining: titeltjies

Betekenis:
• Opskrif van 'n boek of ander dokument.
• Akademiese of adellike aanduiding van 'n persoon; rangnaam; erenaam.

Gebruik:
• Die boek se titel is 'Sielkunde vir die leek'.
• Die titel van 'doktor' is aan hom verleen.

Vertaling:
Engels: title, heading
Nederlands: titel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: see
Volgende onderwerp: koninkryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:23:27 MGT 2024