Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » talle
talle [boodskap #125790] Ma, 13 Mei 2019 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
talle
Afbreking: tal•le
Uitspraak: /talle/




Hooftelwoord: talle

Betekenis:
• 'n Klomp; groot hoeveelheid.

Gebruik:
• Onpadwaardige voertuie is vir talle ongelukke verantwoordelik.

Sinoniem:
• baie
• menigte

Antoniem:
• weinig

Vertaling:
Engels: numerous, a great number of
Nederlands: veel, vele, tal

Nota:
• "Talle" is die meervoud van "tal", maar word meestal slegs in die meervoud gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanvanklik
Volgende onderwerp: republiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:12:15 MGT 2024