Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanvanklik
aanvanklik [boodskap #125789] Ma, 13 Mei 2019 15:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanvanklik
Afbreking: aan•vank•lik




Byvoeglike naamwoord: aanvanklik
Attributief: aanvanklike

Betekenis:
• In die begin.

Gebruik:
• Amfibie word uit eiers gebore en lewe aanvanklik in die water.
• Hoewel hulle aanvanklik baklei het, het hul vriende geword.

Sinoniem:
• allereers
• oorspronklik

Antoniem:
• allerlaas

Vertaling:
Engels: initial, at first, originally
Nederlands: aanvankelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelei
Volgende onderwerp: talle
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 18:15:23 MGT 2024