Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » republiek
republiek [boodskap #125791] Ma, 13 Mei 2019 15:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
republiek
Afbreking: re•pu•bliek




Selfstandige naamwoord: republiek
Meervoud: republieke
Verkleinwoord: republiekie
Meervoud van verkleining: republiekies

Betekenis:
• 'n Staatsvorm waarvan die staatshoof vir 'n aantal jare verkies of benoem word.

Gebruik:
• Suid-Afrika is 'n republiek in die suide van Afrika.

Hiponiem:
• boererepubliek
• volksrepubliek
• piesangrepubliek

Vertaling:
Engels: republic
Nederlands: republiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: talle
Volgende onderwerp: gegee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:57:51 MGT 2024