Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baikalmeer (Baikal-meer)
Baikalmeer [boodskap #125750] So, 12 Mei 2019 07:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Bakal.
Die Bakal.
Die Baikal-meer is 'n meer in Oos-Siberië, byna 636 km (395 myl) lank, 79 km (49 myl) breed, oppervlakte 31 722 km². Dit is die oudste en diepste varswatermeer op aarde. Die Baikal het 'n maksimum diepte van 1 637 meter en is meer as 25 miljoen jaar gelede gevorm. Dit is baie visryk.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bahurutshe
Volgende onderwerp: Baird, John Logie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:43:35 MGT 2024