Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bahama-eilande (Bahamas)
Bahama-eilande [boodskap #125746] So, 12 Mei 2019 07:07
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van die Bahamas.
Kaart van die Bahamas.
Bahama-eilande (Gemenebes van die Bahamas) is 'n groot groep koraaleilande in Brits-Wes-Indië. Die Bahama-eilande is meestal klein en word hoofsaaklik bewoon deur Negers, afstammelinge van vrygelate slawe uit Afrika. Die eilande het ’n aangename klimaat en word in die winter deur groot getalle Amerikaners besoek. Uitvoer: sponse, tamaties, hout. Die Bahama-eilande is 1492 deur Columbus ontdek en is sedert 1783 ’n Britse besitting. Die hoofstad is Nassau. Die V.S.A. huur sedert 1940 daar ’n vlootbasis.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bagdad
Volgende onderwerp: Bahia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 08:43:30 MGT 2024