Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bahia
Bahia [boodskap #125747] So, 12 Mei 2019 07:30
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Uitsig oor die hoofstad Sáo Salvador da Bahia.
Uitsig oor die hoofstad Sáo Salvador da Bahia.
Bahia (Portugees vir Baai) is een van die 26 state van Brasilië. Die staat lê aan die Atlantiese kus en beslaan die middelste en noordelike dele van die Sáo Francisco-vallei. Dit lewer diamante, suiker, katoen, koffie, kakao en tabak. Die hoofstad is Sáo Salvador, voorheen Bahia, 'n belangrike hawestad. Dit was tot 1763 die hoofstad van Brasilië.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bahama-eilande
Volgende onderwerp: Bahrein-eilande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 11:47:37 MGT 2024