Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bahrein-eilande (Koninkryk Bahrein)
Bahrein-eilande [boodskap #125748] So, 12 Mei 2019 07:34
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Bahrein.
Kaart van Bahrein.
Die Bahrein-eilande met de Koninkryk Bahrein daarop is 'n groepering van 33 Arabiese eilandjies in die Persiese Golf. Die eilande is bekend vir dadels, wit donkies, pêrels, ens., maar veral vir olie, wat in 1932 ontdek is. Die hoofstad is Manama.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bahia
Volgende onderwerp: Bahurutshe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 09:53:33 MGT 2024