Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfs
selfs [boodskap #125629] Ma, 06 Mei 2019 19:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfs
Afbreking: selfs




Bywoord: selfs

Betekenis:
• Iets wat nie verwag is nie; dui uitsonderlikheid aan.
• En ook dit; iets ekstra of meer.

Gebruik:
• Sy het selfs 'n sertifikaat gekry.
• Hy het die kar gewas en selfs die matte gesuig.

Vertaling:
Engels: even
Nederlands: zelfs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regering
Volgende onderwerp: koning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 09:56:31 MGT 2024