Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » regering
regering [boodskap #125628] Ma, 06 Mei 2019 19:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18934
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
regering
Afbreking: regering
Uitspraak: /rəˈχɪə̯.rəŋ/




Selfstandige naamwoord: regering
Meervoud: regerings, regeringe
Verkleinwoord: regerinkie
Meervoud van verkleining: regerinkies

Betekenis:
• Groep mense wat 'n land bestuur; die staatshoof met sy ministers; staatkundige orgaan wat belas is met die uitvoerende gesag.

Gebruik:
• Die regering het die bevoegdheid om wetgewing tot uitvoering te bring.

Sinoniem:
• goewerment

Verwant:
• staat
• ryk

Vertaling:
Engels: government
Nederlands: regering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gedurende
Volgende onderwerp: selfs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 14:23:47 MGT 2024