Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gedurende
gedurende [boodskap #125627] Ma, 06 Mei 2019 19:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gedurende
Afbreking: ge•du•ren•de




Voorsetsel: gedurende

Betekenis:
• Van begin tot einde van (om aan te dui hoe lank iets voortduur).
• Tydens; binne die genoemde tyd (om aan te dui binne watter periode iets gebeur het).

Gebruik:
• Die reserwespeler het gedurende die eerste helfte op die bank gesit.
Gedurende die onderhandelinge begin hulle mekaar beter te verstaan.

Sinoniem
• tydens

Vertaling:
Engels: during
Nederlands: gedurende

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: September
Volgende onderwerp: regering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:52:08 MGT 2024