Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » September
September [boodskap #125626] Ma, 06 Mei 2019 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
September
Afbreking: Sep•tem•ber
Uitspraak: /səpˈtem(b)ər/, /səˈtemər/




Selfstandige naamwoord: September
Meervoud: Septembermaande

Betekenis:
• Die negende maand van die jaar volgens die Gregoriaanse kalender, met 30 dae.

Gebruik:
September kom van die Latynse woord 'septem', vir "sewe", omdat September oorspronklik die sewende maand van die jaar was, voordat Januarie en Februarie ingevoeg is.

Sinoniem:
• Septembermaand

Afkorting:
• Sep.
• Sept.

Vertaling:
Engels: September
Nederlands: september

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Maart
Volgende onderwerp: gedurende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:14:53 MGT 2024