Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ascension is 'n geïsoleerd vulkaniese eiland van ongeveer 90 km² in die Suid-Atlantiese Oseaan; 1300 km (760 myl) noordwes van St. Helena. Die eiland is in 1501 op Hemelvaartsdag (Ascension) deur die Portugese ontdek, maar is sedert 1815 Brits. Seeskilpaaie kom volop hier voor. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.