Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ascension
Ascension [boodskap #125451] Di, 23 April 2019 18:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ligging van Ascension-eiland.
Ligging van Ascension-eiland.
Ascension is 'n geïsoleerd vulkaniese eiland van ongeveer 90 km² in die Suid-Atlantiese Oseaan; 1300 km (760 myl) noordwes van St. Helena. Die eiland is in 1501 op Hemelvaartsdag (Ascension) deur die Portugese ontdek, maar is sedert 1815 Brits. Seeskilpaaie kom volop hier voor. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Asbos
Volgende onderwerp: Asch, Sjalom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 15:09:23 MGT 2024