Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mense
mense [boodskap #125410] So, 21 April 2019 20:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Mense by 'n konsert.
Mense by 'n konsert.
mense
Afbreking: men•se
Uitspraak: /ˈmẽːsə/




Selfstandige naamwoord: mens
Meervoud: mense
Verkleinwoord: mensie
Meervoud van verkleining: mensies

Betekenis:
• Meervoud van mens; meer as een mens.

Gebruik:
• 'n Volk is 'n groep mense wat saam woon en dieselfde kultuur het.

Spreekwoord:
• Ander mense se boeke is duister om te lees. [Dit is moeilik om ander se sake te verstaan.]
• Meer mense verdrink in 'n glas as in die see. [Drank eis meer slagoffers as die see.]

Vertaling:
Engels: people
Nederlands: mensen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terwyl
Volgende onderwerp: tweede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:13:00 MGT 2024