Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweede
tweede [boodskap #125411] Ma, 22 April 2019 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tweede
Afbreking: twee•de




Rangtelwoord: tweede

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord twee (2). Nommer twee in 'n ry of gedeel deur twee.

Gebruik:
• Sy het tweede in die wedloop geëindig.
• Dit is my tweede keuse.

Spreekwoord:
• Tweede kom. [Sleg verloor.]
• Sy speel tweede viool. [Ondergeskik.]
• Dit is soos tweede natuur. ['n Baie sterk gewoonte.]

Afkorting:
• 2e
• 2de

Vertaling:
Engels: second
Nederlands: tweede

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mense
Volgende onderwerp: kom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 08:26:50 MGT 2024