Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Suid-Afrika
Suid-Afrika [boodskap #125203] Di, 26 Maart 2019 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Suid-Afrika
Afbreking: Suid-Afri•ka




Pleknaam: Suid-Afrika

Betekenis:
• 'n Republiek aan die suidpunt van Afrika.

Gebruik:
• Ons sal lewe, ons sal sterwe – ons vir jou, Suid-Afrika.
Suid-Afrika grens in die noorde aan Namibië, Botswana en Zimbabwe, en in die noordooste aan Mosambiek en Swaziland.

Afgelei:
• Suid-Afrikaans
• Suid-Afrikaner (persoonsnaam)

Afkorting:
• SA

Vertaling:
Engels: South Africa
Ndebele: iSewula Afrika
Nederlands: Zuid-Afrika
Sotho: Afrika-Borwa
Xhosa: umZantsi Afrika
Zoeloe: iNingizimu Afrika, iSotafilika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: water
Volgende onderwerp: van
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 03:24:33 MGT 2024