Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Angostura (Ciudad Bolívar)
Angostura [boodskap #125192] So, 24 Maart 2019 18:13
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ciudad Bolívar in ongeveer 1912.
Ciudad Bolívar in ongeveer 1912.
Angostura is 'n vroeëre naam van die hawestad Ciudad Bolívar (Ciuda Bolivia), 'n stad in Venezuela, Suid-Amerika. Die plek is bekend vir sy Angostura-bitter wat uit die bas van die Angosturaboom berei word. Dit word in klein hoeveelhede vir die bereiding van eksotiese drankies gebruik.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Angola
Volgende onderwerp: Angström
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:55:52 MGT 2024