Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Angström (Ångström-eenheid)
Angström [boodskap #125193] So, 24 Maart 2019 18:18
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
A.J. Ångström
A.J. Ångström
Die Angström (of Ångström-eenheid) is die eenheid vir die golflengte van lig, ultraviolette strale, X-strale, ens. Die angström se simbool is Å. Dit is gelyk aan 10-8 cm, dit wil sê, 0,1 nanometer of 100 pikometer. Die eenheid is genoem na die Sweedse natuurkundige Anders Jonas Ångström (1814-74).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Angostura
Volgende onderwerp: Anhalt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 07:49:16 MGT 2024