Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Angelier
Angelier [boodskap #125185] Sa, 23 Maart 2019 08:06
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Angeliere
Angeliere
'n Angelier is 'n tuinplant, Dianthus caryophyllus, en sy variëteite, met geurige, kleurryke blomme, oorspronklik uit Europa. Verskeie soorte van Dianthus wat inheems in Suid-Afrika is, word wilde angelier genoem, sommige ook bergangelier, o.a. D. scaber, met klein, enkele, wit of rooskleurige blomme.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Angelico, Fra
Volgende onderwerp: Angel-Saksers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:15:46 MGT 2024